figshare
Browse
PREDAC 2019 Poster_Afrikaans.pdf (1.23 MB)

PREDAC 2019 Poster: Storyboarding in class, Afrikaans

Download (1.23 MB)
poster
posted on 2019-09-24, 10:47 authored by Bianke LoedolffBianke Loedolff, Craig Ehrenreich, Nelisiwe Chonco, Malizukiswe V. Vacu, Grace Aguti, Xiangcong A. Luo

‘Storyboarding’ is ‘n visuele vertolkings en koöperatiewe leerinstrument waarby leerlinge op elke vlak van onderig voordeel kan trek. Hierdie visuele vertoning stel leerlinge in staat om die interverwantskap tussen kernbegrippe, soos uitgelê in hul module raamwerk, te verstaan. Konsepte en idees word in ‘n duidelike visuele vorm op ‘n bord vertoon en sluit in (i) hersiening van die onderwerp en inleiding tot meer gevorderde konsepte as deel van die onderwerp, (ii) die leerdoelwitte, (iii) tyd vir leerlinge om binne en buite die klas voor te berei, (iv) bottelnekke en (v) insig en kontekstualisering van gevorderde leerinhoud. Leerlinge word dan uitgedaag om hierdie kernbegrippe op te soek in ‘n woordraaisel, om die verwantskappe tussen die begrippe te identifiseer en ‘n vraag binne die konteks van die begrippe te formuleer. ‘Storyboarding’ in die klaskamer bied leerlinge die kans om beide kritiese en kreatiewe denkwyse te ontwikkel. Dit voorsien ook ‘n interaktiewe leeruimte waar leerlinge die leerdoelwitte kan kontekstualiseer en toepas.

History

Usage metrics

    Licence

    Exports

    RefWorks
    BibTeX
    Ref. manager
    Endnote
    DataCite
    NLM
    DC